General Discussions
Page 48 of 67 • Share •
Page 48 of 67 •
1 ... 25 ... 47, 48, 49 ... 57 ... 67 
general discussion
sammy se nou vir my honestly,het jy my hulp nodig voor saterdag 13.00

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
Depending how much gets done tomorrow nite.
_________________

TRF415 - Borrowed, 27t Silver Can - SARDA Handout, Mazda 6 Shell - R200, 37 Shore Foams - R160.
Winning First Nationals Race Against The "Local Boys" On Their Own Turf - PRICELESS
TRF 415, Reedy 19t, Spec DX3.0
RC10TC4, X Stock 27t, Spec DX3.0
TT01, Tamiya 540J, Hitech Agressor
I'm not a gaenocologist, but I'll have a look.

sam the man- Posts: 959
Join date: 2008-08-23
Age: 37
Location: The Windy City
Re: General Discussions
julle gaan vroeg bed toe????
_________________

TRF415 - Borrowed, 27t Silver Can - SARDA Handout, Mazda 6 Shell - R200, 37 Shore Foams - R160.
Winning First Nationals Race Against The "Local Boys" On Their Own Turf - PRICELESS
TRF 415, Reedy 19t, Spec DX3.0
RC10TC4, X Stock 27t, Spec DX3.0
TT01, Tamiya 540J, Hitech Agressor
I'm not a gaenocologist, but I'll have a look.

sam the man- Posts: 959
Join date: 2008-08-23
Age: 37
Location: The Windy City
general discussion
nee ons gaan nie,ek het loop werk aan my write off subaro,maar hy's nou weer n write on,reg vir TT01 Mod's

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
general discussion
good morning,nice day to go fly a kite

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
n hartlike goeie more
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: General Discussions
die ou slot is terug op die hek by die baan. Daar is nog n paar gevaarlike penne so wees versigtig. Die grip is ongelooflik sonder suiker water.
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
Ek was obviously nie versigtig genoeg nie,sal ongelukkig nie deel wees van die TT01 Mod klas nie,die subaro is te erg beskadig, albei my regter agterste upper en lower control arms is uitgeruk en afgebreek nadat my motor n pen gehaak het.

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
general discussion
traction on rubber slicks good,semi-slicks you have no chance,you r all over the show,

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
Ek het regtig gedink die ouens sal n poging aanwend om die baan veilig te kry vir Sondag. Dit is so teleurstellend om te hoor dat n klomp mense geoefen het maar geen poging is aangewend nie. 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: General Discussions
Hel ons het gister middag in n kort rukkie baie gedoen. Dit sal regtig nie lank vat om die belde te vervang met pyp nie, hoekom kom almal nie vroeer en ons kry die baan reg nie, my trf kebab is lis vir ry maar nie as die baan so lyk nie
Daar behoort ook nie verskonings te wees van helpers nie aangesien almal al klaar daar moet wees vir jaag!!
Daar gaan nog baie klagtes kom, meeste van ouens wat net wil he en niks gee nie.
Tweede opsie los die baan soos hy is en daar sal n vinnige verbetering in almal se vernuf wees aangesien jy op die reislyn moet bly of jy gaan moet mechanic
Daar behoort ook nie verskonings te wees van helpers nie aangesien almal al klaar daar moet wees vir jaag!!
Daar gaan nog baie klagtes kom, meeste van ouens wat net wil he en niks gee nie.
Tweede opsie los die baan soos hy is en daar sal n vinnige verbetering in almal se vernuf wees aangesien jy op die reislyn moet bly of jy gaan moet mechanic

vuka- Posts: 359
Join date: 2009-05-18
Re: General Discussions
ek dink die pype is n beter opsie as die spanner een. Ek is ook lus vir ry, Mi4 vs TRF.
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
ek stem los die baan so,laat n klomp ouens hul karre breek,sien jy hoe vinnig ,spring almal in.

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Page 48 of 67 •
1 ... 25 ... 47, 48, 49 ... 57 ... 67 
Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum



