General Discussions
Page 49 of 67 • Share •
Page 49 of 67 •
1 ... 26 ... 48, 49, 50 ... 58 ... 67 
Re: General Discussions
ons spring maar more in voor ons begin. Ek sal so 10am daar wees.
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: General Discussions
MI4 VS TRF???? of 2 races vs 1 000 000 000 000 000 races?????????????????
Last edited by vuka on Sat Jul 04, 2009 7:55 pm; edited 1 time in total

vuka- Posts: 359
Join date: 2009-05-18
Re: General Discussions
ek sal n paar banke moet gaan sien met n shotgun maar die saak is reg. Ek sal jou nie aanvat met n pen stamp session nie, daai trf is hard
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: General Discussions
die weerberig vir more lyk heel belowend 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: General Discussions
verbasend hard, underground columns is nie eers n match nie
Jy daai MI4 bietjie laat drift ook. Fusion se die goed vir die bearings, weet nie so mooi nie ek moes met twee ure lank sukkel om hulle weer los te kry gevoel soos die koper buste wat altyd in die karre was
Jy daai MI4 bietjie laat drift ook. Fusion se die goed vir die bearings, weet nie so mooi nie ek moes met twee ure lank sukkel om hulle weer los te kry gevoel soos die koper buste wat altyd in die karre was

vuka- Posts: 359
Join date: 2009-05-18
Re: General Discussions
no more afrikaans, bra Jay is online 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
penne.trek julle hulle uit en slaan dit weer in deur die swart pyp

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
drifting maak die bearings lekker los, die stof help nie. As hul skoonmaak voor die tyd kan daar geen skade wees nie.
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: General Discussions
ons boor n gaat deur die pyo in lyn met die pen, dan slaan ons hul in. Dit sou beter gewerk het soos jy se maar daai penne sit redelik vas.
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: General Discussions
check onder video clips die footage van daai klein kameras wat ons verkoop. Dit lyk heel goed van n vliegtuig af, kan nie wag om te sien hoe Fusion se footage by die drifting uitkom nie
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
wat slaan jy in ,die pyp rondom die pen

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
Raymond wrote:die weerberig vir more lyk heel belowend
Why is it going to rain???
No OTOTw we just drill holes in the pipe and then force them over.

vuka- Posts: 359
Join date: 2009-05-18
Re: General Discussions
we drill the hole smaller than the pin and force it over like Vuka is saying. It goes quick, much quicker than the belting
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
yes,but how do u force it over,what do u use

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Page 49 of 67 •
1 ... 26 ... 48, 49, 50 ... 58 ... 67 
Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum



