General Discussions
Page 1 of 41 • Share •
Page 1 of 41 • 1, 2, 3 ... 21 ... 41 
Re: General Discussions
more doringbos
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: General Discussions
of staaldraad? Gister was n lekker dag vir kite vlieg ne.
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
lekkerder met die crawler,heeltyd speeltyd

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
nogal ja. Het darem bietjie heli gevlieg voor die wind opgekom het. Hulle praat weer van 90km/h wind gister. Die vorige keer was n rekord 110km/h. Wie se huis is op sand gebou?????????
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
my photon gaan ek so bietjie park oppie rak,gaan n fruit en veg trek op sam

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
general discussion
wel enige huis in westering is op baie klip gebou,try n gat grou daar??

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
hoe trek jy n fruit en veg?
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
hulle strike by fruit en veg newton park al vir n week,en hukom strike mense,hulle soek iets en ek trek nou n fruit en veg op sam

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
oohh, ek sien daai Photon se briekligte is aan 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
net so,stop die photontjie,speel nou crawler,wanneer ons results uit is ,sal ek weer ry

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
December is om die draai. 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

general discussion
so van sept tot dec geen result,jislaaik,dis nie mooi nie,ek fruit en veg

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: General Discussions
ek dink ons moet samignoreer soos n stopstraat 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Page 1 of 41 • 1, 2, 3 ... 21 ... 41 
Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum





