Happy Birthday OTOTW
Page 1 of 1 • Share •
Happy Birthday OTOTW
Baie geluk met jou verjaarsdag Johan en mag daar nog vele meer wees. Geniet jou dag. 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: Happy Birthday OTOTW
A big Happy Birthday Johan!
_________________

TT-01 Stock 2009 Season 1: 3rd place
JaY- Posts: 302
Join date: 2009-01-11
Location: Port Elizabeth
Re: Happy Birthday OTOTW
happy happy,amper 21 nou? geniet dit

Rubin- Posts: 69
Join date: 2009-05-25
Age: 28
Location: PE
Re: Happy Birthday OTOTW
hey toppie waas die koek en onthou ek like varsroom baie geluk my tjom

Michael- Posts: 289
Join date: 2009-05-19
Age: 38
Location: Port Elizabeth
Re: Happy Birthday OTOTW
hey bud sorry so late, have not been on.
Wishing you a happy birthday.
Wishing you a happy birthday.
_________________
Controlling The Uncontrollable



dt_insane- Posts: 2352
Join date: 2008-10-06
Age: 23
Location: PE

Re: Happy Birthday OTOTW
Happy Happy koos, hope it was a good one.
_________________

TRF415 - Borrowed, 27t Silver Can - SARDA Handout, Mazda 6 Shell - R200, 37 Shore Foams - R160.
Winning First Nationals Race Against The "Local Boys" On Their Own Turf - PRICELESS
TRF 415, Reedy 19t, Spec DX3.0
RC10TC4, X Stock 27t, Spec DX3.0
TT01, Tamiya 540J, Hitech Agressor
I'm not a gaenocologist, but I'll have a look.

sam the man- Posts: 959
Join date: 2008-08-23
Age: 37
Location: The Windy City
Re: Happy Birthday OTOTW
Sh*t ek is baie baie laat, maar baie geluk.
Julle ouens verjaar mos nie meer nie, verouder nou net soos dit n goeie brandewyn betaam.
Die probleem kom as jy die heeltyd so bietjie goedkoper brandewyn by voeg dan daal die gehalte gewoonlik tot slaaptyd en so paar uur die volgende dag.

Julle ouens verjaar mos nie meer nie, verouder nou net soos dit n goeie brandewyn betaam.
Die probleem kom as jy die heeltyd so bietjie goedkoper brandewyn by voeg dan daal die gehalte gewoonlik tot slaaptyd en so paar uur die volgende dag.
_________________
TRF416WE Super stock,
XRAY T2R CLUB STOCK,
SANWA M11 2.4G

vuka- Posts: 359
Join date: 2009-05-18
Re: Happy Birthday OTOTW
toemaar, sy geskenk van homself na homself is net so laat 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

happy birthdat ototw
die laat geskenk,,en ook n geskenk tussen in net om die mind happy te hou,whow,die poeton is n moewiese geskenk,van my en aan my,raai wies agter n besem saterdag oggend??

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: Happy Birthday OTOTW
Sorry uncle, maar jou poeton is die nuutste so jy wil hom die skoonste hou, dus is dit vir jou die belangrikste om dienooreenkomstig te verseker dat die ry-oppervlak van so aard skoon en higienies moet wees.
As dit nie reen nie

As dit nie reen nie
_________________
TRF416WE Super stock,
XRAY T2R CLUB STOCK,
SANWA M11 2.4G

vuka- Posts: 359
Join date: 2009-05-18
Re: Happy Birthday OTOTW
ototw wrote:die laat geskenk,,en ook n geskenk tussen in net om die mind happy te hou,whow,die poeton is n moewiese geskenk,van my en aan my,raai wies agter n besem saterdag oggend??
zeppy?
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum







