Pictures of new track
Page 2 of 3 • Share •
Page 2 of 3 •
1, 2, 3 
Re: Pictures of new track
ototw wrote:ek like daai dors gesiggie,hy lyk so cute
dit lyk so of hy huuu? se
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: Pictures of new track
impressive, gedog ek het jou foon gesien. Die kwaliteit bly goed al zoom jy bietjie in.. Go Nokia
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Pictures of new track
ek is ook verbaas,geweet ek het so n goeie kamera met n telefoon funksie nie

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: Pictures of new track
haha, ek se altey ek het n deftige gps met n telefoon funksie. As ek jou weer sien wil ek sien op wat jou foon gestel is, seker myne vat nie sulke mooi fotos nie. Ouens soos Brad wat Samsungs het moetkameras koop 
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Re: Pictures of new track
nothing wrong with the Camera on my Samsung or my LG 
all the pics i have on this forum came from my phone
all the pics i have on this forum came from my phone
_________________
Controlling The Uncontrollable



dt_insane- Posts: 2352
Join date: 2008-10-06
Age: 23
Location: PE

general discussion
waar kyk ek op wat my foon se camera ingestel is

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Re: Pictures of new track
geen idee, ons sal een van die jonges moet vra wat daagliks met die goed speel. Het jy iets van Collin en George gehoor?
Raymond- Posts: 2518
Join date: 2008-08-19
Location: Port Elizabeth

Pictures of new track
ek wonder of george weet hoe lyk posisie no.10 op die B-grid van TT01.

ototw- Posts: 1763
Join date: 2008-10-12
Age: 45
Page 2 of 3 •
1, 2, 3 
Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum







